Vrae en antwoorde oor Vlekvrye Staal Juwele

Is vlekvrye Staal Juwele n goeie opsie?

Is vlekvrye Staal Juwele n goeie opsie? Vlekvrye staal juwele is altyd n goeie opsie! Moenie net my woord vat nie, kom ek wys jou hoekom se ek so. Vlekvrye staal (stainless steel) juwele word van hipoallergeniese harde metaal gemaak. Dit verander nooit van kleur nie en is geskik vir alle vel-tipes. Selfs as jy allergies is vir metale soos silwer, kan jy met die grootste gemak vlekvrye staal juwele dra. Omdat die juwele so hard is, is dit ook verskriklik bestand teen krappe en stampe. Jou vlekvrye staal juwele sal op dag 1000 steeds so blink wees soo wat dit op dag een was  Seker die beste nuus is dat ons juwele baie goedkoper is as bv iets soos goud, platinum of silwer. Vlekvrye staal juwele is bekostigbaar en hou vir ewig!

By |2023-03-01T15:49:47+02:00June 7th, 2022||0 Comments

Kan ek Vlekvrye Staal Juwele elke dag dra?

Kan ek Vlekvrye Staal Juwele elke dag dra? Jy kan verseker Vlekvrye Staal (Stainless STeel) Juwele elke dag dra! Vlekvrye Staal Juwele is baie hard in vergelyking met ander metale soos goud en silwer en selfs platinum! Dit is dus baie weerstandig teen krappies en stampe. Ons moedig aan dat ons kliente hulle vlekvrye staal juwele elke dag dra. Die betse eienskap van vlekvrye staal is dat dit nie sy kleur en "shine" verloor nie, dit blink altyd! Verder is dit maklik om skoon te maak en skoon te hou. Jy bad, swem en was sommer die skottelgoed met jou juwele, wat op sy beurt dan weer jou juwele skoon hou

By |2023-03-01T15:50:46+02:00June 7th, 2022||0 Comments

Sal Vlekvrye Staal Juwele glans verloor (tarnish)?

Sal Vlekvrye Staal Juwele glans verloor (tarnish)? 'n Baie goeie eienskap van vlekvrye staal is dat dit glad nie kleur afgee of bleik of sy glans verloor nie. Die Engelse praat van "tarnish" Jou Vlekvrye Staal Juwele sal aanhou Blink maak nie saak hoe lank jy dit dra nie Die ander groot voordeerl van vlekvrye staal juwele (Stainless Steel) is dat geskik is vir alle veltipes en allergie. Die staal is hipoallergenies wat beteken dat dit geen reaksies sal veroorsaak soos wat bv Silwer met party mense maak nie

By |2023-03-01T15:51:25+02:00June 7th, 2022||0 Comments

Kan ek stort met Vlekvrye Staal Juwele?

Kan ek stort met Vlekvrye Staal Juwele? Jy kan absoluut met Vlekvrye Staal Juwele Stort (en swem, en selfs skottelgoed was)! Ons stel net voor dat as jy vir ure aanmekaar in n swembad wat hoë grade suur of kloor het, jou juwele onder gewone kraanwater afspoel. Dieselfde geld vir seewater. Die voordeel van stort (of bad) met jou juwele, is dat dit skoongemaak word soos wat jy jouself skoonmaak! Vlekvrye Staal (Stainless Steel) Juwele sal nooit roes nie

By |2023-03-01T15:52:26+02:00June 7th, 2022||0 Comments
how to measure your wrist for a bangle

Best Selling Products

how to measure your wrist for a bangle
Ring Size Converter
Body Jewelry Sizing Chart
Necklace Length Guide

Product tags

You might think we’re all about Stainless Steel Jewelry, but #Blink is about change! Changing the way people look. Changing the way people feel. Changing people’s futures and their lives. Though our fashion-forward Stainless Steel Jewelry are centered on fun, #Blink fulfills a serious mission. We believe that trendy Stainless Steel Jewelry can be available, and affordable, to women (and men) everywhere. We know that wearing a new look, and feeling confident in your appearance, builds amazing self-esteem.  Our passion is inspiring dreams, empowering talents, and reaching goals by sharing our products and the excitement of #Blink. We see it happen every day.

 

This vision is made possible through the reach of #Blink’s Consultants. They’re the ones who bring our original designs to kitchen countertops and boutique shops. Our Consultants bring fun and fashion to everyday life, along with the chance to explore the #Blink opportunity.

https://blinkjuwele.co.za/

 

 

Recent reviews

Recent reviews

Specials

Recent reviews